Source text in English — View comments about this source text » | Translation by Anita Vermaak (#14933) |
Sunday Mornin' Comin' Down Well, I woke up Sunday morning With no way to hold my head that didn't hurt. And the beer I had for breakfast wasn't bad, So I had one more for dessert. Then I fumbled in my closet through my clothes And found my cleanest dirty shirt. Then I washed my face and combed my hair And stumbled down the stairs to meet the day. I'd smoked my mind the night before With cigarettes and songs I'd been picking. But I lit my first and watched a small kid Playing with a can that he was kicking. Then I walked across the street And caught the Sunday smell of someone's frying chicken. And Lord, it took me back to something that I'd lost Somewhere, somehow along the way. On a Sunday morning sidewalk, I'm wishing, Lord, that I was stoned. 'Cause there's something in a Sunday That makes a body feel alone. And there's nothing short a' dying That's half as lonesome as the sound Of the sleeping city sidewalk And Sunday morning coming down. In the park I saw a daddy With a laughing little girl that he was swinging. And I stopped beside a Sunday school And listened to the songs they were singing. Then I headed down the street, And somewhere far away a lonely bell was ringing, And it echoed through the canyon Like the disappearing dreams of yesterday. On a Sunday morning sidewalk, I'm wishing, Lord, that I was stoned. 'Cause there's something in a Sunday That makes a body feel alone. And there's nothing short a' dying That's half as lonesome as the sound Of the sleeping city sidewalk And Sunday morning coming down. | Sondagoggend Breek Aan Wel, ek het Sondagoggend wakker geword Met geen manier hoe om my kop te hou dat dit nie seer was nie. En die bier wat ek vir ontbyt gehad het was nie sleg nie; So ek het nog een gehad vir nagereg. Toe het ek deur my kas gegaan vir klere En my skoonste vuil hemp gevind. Toe het ek my gesig gewas en my hare gekam En met die trappe afgestrompel om die dag tegemoet te gaan. Ek het my gedagtes die vorige aand berook Met sigarette en liedjies wat ek gekies het. Maar ek het my eerste aangesteek en gekyk hoe 'n klein kind Speel met 'n blikke wat hy geskop het. Toe het ek oor die pad gestap En die Sondagreuk gekry van iemand wat hoender braai. En, Here, dit het my teruggeneem na iets wat ek verloor het Iewers, op een of ander manier langs die pad. Op 'n Sondagoggend sypaadjie Wens ek, Here, dat ek gerook was. Want daar is iets aan 'n Sondag Wat 'n liggaam alleen laat voel. En daar is niks soos om dood te gaan Wat halfpad so hartseer is as die klank Van die slapende stad se sypaadjie En Sondagoggend wat aanbreek nie. In die park het ek 'n pa gesien Wat sy laggende dogtertjie geswaai het. En ek het langs 'n Sondagskool gestop En geluister na die liedere wat hulle sing. Toe het ek met die pad afgestap, En iewers in die verte het 'n eensame klok gelui, En dit het deur die skeure weerklink Soos die verdwynende drome van gister. |